Ons Reeks Wyne

Petite Sirah (Durif)

Rooi

Buitengewone diep kleur en volronde geure van bloubessie, sjokolade, pruime, swartpeper, drop en gerookte vleis note. Die beste temperatuur om hierdie wyn te geniet is tussen 15ºC en 18ºC. Die wyn paar met amper enigiets. Die wyn verdien 'n kos so groot en dapper soos die wyn self.

Oom Hendrik Rooibul

Rooi

Dit is 'n donker, inkagtige rooiwyn met medium tot ferm tanniene. Diep, ryk vrugtegeure kom deur soos swartbessie, swart kersie, pruim en ryp framboos. Die wyn pas goed by maer vleis snitte soos flank, lende en romp biefstuk. Selfs wanneer jy dit 'n bietjie wil verander, pas hierdie wyn perfek saam met hoender en ander vleis soos lam en vark.